Tuesday, 16 May 2017

ANNA-MARE BUYS

TITLE : MOODS
MEDIUM: OIL ON CANVAS - PALETTE WORK
SIZE : 150 X 300



TITLE : AWARENESS
MEDIUM : OIL ON CANVAS ---PALETTE WORK
SIZE : 200 X 600


TITLE : LEMONS
MEDIUM: OIL ON BELGIUM LINEN PANEL PALETTE WORK
SIZE : 100 X 80


TITLE : HOME
MEDIUM : OIL ON CANVAS FRAMED  --PALETTE KNIFE WORK



SAME AS ABOVE ---UNFRAMED


ABOUT THE ARTIST

Anna-Maré Buys
This artist grew up in a town named Phillippolis in the southern Freestate. Her close interaction with nature taught her to observe very closely en to display this observations with brush or palet on canvas. She has been painting full time since 2009 in oil and has a loose impressionistic realistic style. The essential of her art is the atmosphere that she creates with color and brush strokes or palet, with emphasize on clouds. The purpose of her art is to catch the hunger for the beauty in life and to show it to people. Her inspiration comes from different places in the country , but specially the Eastern Freestate and the oceans. Light, texture and color is extremely important to her .

She has attended several workshops by well known artists in South Africa as well as Italy. Some of her art has been sent to America, Italy, Malaysia, and Lesotho and also does exhibits at large Arts Festivals . "Life feeds Art and Art feeds Life. " --- J Moreau.
E-mail : abuys50@gmail.com
Facebook : Gallery Anna-Mare Buys & Nunkies Art    


Hierdie kunstenaar het opgegroei in Phillippolis in die Suid-Vrystaat. Haar noue interaksie met die platteland en die natuur het haar vermoë om te opserweer en weer te gee met verfkwas of palet gevorm. Sy skilder voltyds vanaf 2009 en eksperimenteer met olie en so n los impressionisties realistiese styl ontwikkel. Die essensie van haar werke is die atmosfeer wat sy skep met kleur en kwasmerke of met palet, veral met die klem op wolke.
Die doel van haar werk is om die honger na die mooi in die lewe vas te vang en vir die kyker oor te bring. Sy kry inspirasie uit verskillende tonele regoor die land, veral die Oos-Vrystaat en die see. Lig, tekstuur en kleur is vir haar belangrik.
Sy het verskeie werkswinkels deur bekende kunstenaars bygewoon in Suid_Afrika sowel as Italië. Van haar werke is na Amerika, Italië, Maleisië en Lesotho en sy stal uit by die grootste kunstefeeste.
“Life feeds Art and Art feeds Life” – J Moreau Epos: abuys50@gmail.com
Fb bladsy: Gallery Anna-Maré Buys & Nunkies Art

Nunkies Kuns
Anna-Maré Buys skilder onder die naam Nunkies ( noemnaam deur haar Griekwa kinderoppasser) die meer kontemporêre werk.
Sy skilder hoofsaaklik figure wat emosie uitbeeld in helder kontrasterende kleure met baie tekstuur. Haar inspirasie kom van haar laaste skilderstuk. Sy glo daar is nooit n laaste eindpunt in skilder nie, maar n deurlopende reis met aanhoudende vernuwing en kontemporêre skilderkuns verleen haar daartoe.

No comments:

Post a Comment