Monday, 20 February 2017

ELIEN VENTER







ABOUT THE ARTIST:

My name is Elien Venter, 49 years old. I grew up in the bushveld Limpopo district of South Africa. ---a bron an bread farmgirl.. I started drawing as a young girl en then experimented with acryl since 2006. I draw feely from what ever comes to mind , specially landscapes. I just love painting animals and houses in the wild. everything is self taught and i had no formal tuition. As you can see i use very colorful colors cause it just makes me forget my surroundings and calms me down. .
Ek is Elien Venter.  49jr.Ek het groot geword in die bosveld Limpopo distrik. Plaasmeisie inderdaad. Van kleins af het ek begin teken. Ek het waarlik in 2006 begin met akriel verf te oefen. Vandaar af geen stop. Meestal van my werke is uit my kop! Veral die landskappe. Baie lief vir die natuur,diere en huisies te skilder. Ek het myself geleer en geen kuns ondering gehad nie. Ek is versot op my bold and colourful  kleure. Art laat my rustig raak en ek vergeet van die wereld om my. 

No comments:

Post a Comment